Wie is jy?

So baie kere is ons verward oor wie ons is, is ons onseker oor waarheen ons oppad is. Wie is jy? Wie is jy as jy net JY is? Wanneer jy nie n glimlag hoef op te sit wanneer jy voel om te huil nie. Wanneer jy nie tussen mense moet wees wanneer jy voel om...

Liefde in gestremdheid!

Toe die ligte afgaan kom niemand dit agter nie, want daar was genoeg lig in die vertrek om die donker van die wêreld uit te doof!  Mense met mooi harte, gestremdes wat voorloop, gebare wat troos bring in ń gebroke wêreld en woorde wat hoop weerklink “as jy...
Helpende Hand Projek

Helpende Hand Projek

Wat n absolute voorreg was dit nie vir my en Pippa gewees om n fakkeldraer te kon wees by Helpende Hand se LIG konsert gisteraand nie. LIG – liefde in gestremdheid. ‘As ek kan, kan jy’.Dit was n aand wat gevul was met hoop en inspirasie. Sprekers en sangers wat...

Hilde Kruger

Ek deel weer iets van Hilde Kruger (deel van haar Liewe Leser projek) van Helpende hand – deel van die Solidariteit beweging. Lees dit gerus meer as een maal, want daar is baie raakpunte waarby jy aansluiting sal kan vind. ‘Werk saggies, want jy weet nie altyd...

Ek mis my ma wat hemel toe is

Vandag mis ek my ma ekstra baie. Ek mis dit dat my Ma gewéét het wanneer ek gespanne of hartseer of ‘af’ was, sonder dat ek dit hoef uit te spel. Ek mis dit dat my Ma altyd bereid was om my te kom help by die huis en/of met die kinders wanneer ek hulp nodig...