Ek het iets om te bieg

Ek het iets om te bieg. Vanoggend toe ek die vorige post geplaas het, het ek sowaar vir die oomblik vergeet dat dit Hemelvaartdag is! Hoe vergeet n mens dit? Dit is verkeerd! Jare terug sou ek nooit vergeet het dat dit Hemelvaart is nie. Nee, ons sou nie werk toe...

Ons almal het drome.

Ons almal het drome. Jy het ook, né? Maar soms bêre ons, ons drome. Daar diep onder in die kas. Net soos wat jy n paar skoentjies van jou kind sal bêre omrede dit nie nou pas nie, maar hy/sy sal mos nog daar ingroei? En dan, dan vergeet jy daarvan en die dag waarop jy...