Ek het iets om te bieg

Ek het iets om te bieg. Vanoggend toe ek die vorige post geplaas het, het ek sowaar vir die oomblik vergeet dat dit Hemelvaartdag is! Hoe vergeet n mens dit? Dit is verkeerd! Jare terug sou ek nooit vergeet het dat dit Hemelvaart is nie. Nee, ons sou nie werk toe...

read more

Ons almal het drome.

Ons almal het drome. Jy het ook, né? Maar soms bêre ons, ons drome. Daar diep onder in die kas. Net soos wat jy n paar skoentjies van jou kind sal bêre omrede dit nie nou pas nie, maar hy/sy sal mos nog daar ingroei? En dan, dan vergeet jy daarvan en die dag waarop jy...

read more

Ons elkeen dra n kruis

Ons elkeen dra n kruis. Niemand word daarvan gevrywaar nie, dit is deel van ons bestaan en deel van die lewe. Ons is nie almal ewe sterk nie, soms is dit die fynste mensie wat die grootste kruis moet dra. Ons lê nie almal dieselfde afstand met n kruis af...

read more

Nog ‘n Maandag

Nog n Maandag.Nog n week.Party van julle sien uit na hierdie week. Ander het dalk n swaar gemoed. Die week hou dalk vir jou bekommernisse in. Die week lê dalk soos n groot berg voor jou en jy is lus om in n hopie in n hoek te gaan sit. Jy voel dalk so moeg en...

read more