Nog n Maandag.
Nog n week.

Party van julle sien uit na hierdie week. Ander het dalk n swaar gemoed. Die week hou dalk vir jou bekommernisse in. Die week lê dalk soos n groot berg voor jou en jy is lus om in n hopie in n hoek te gaan sit. Jy voel dalk so moeg en moedeloos dat jy lus is om handdoek in te gooi. Om op te gee. 

Moenie! Moenie opgee nie! 
Don’t quit! Do it!

Groete
Janine

#quit #doit #moedeloos #opgee #maandag #week

info@themustardseedwithin.co.za
083 634 8020
https://themustardseedwithin.co.za/