Is daar vandag n probleem wat soos n berg voor jou lê? n Berg wat jy glad nie weet hóé jy gaan klim nie? Sonder om baie woorde op papier te sit, lang stories te praat, wil ek vandag vir jou sê:  
God maak van jou berg n molshoop. Géé net jou berg vir Hom.

1 Petrus 5:7
‘Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.’

Groete
Janine

info@themustardseedwithin.co.za
083 634 8020
https://themustardseedwithin.co.za/
#berg #bekommernisse #molshoop