Elkeen van ons is al seergemaak

Elkeen van ons is al seergemaak gewees wanneer dit jou ore bereik dat iemand anders sleggepraat het van jou. En dan help dit nie eintlik dat jy daardie persoon konfronteer of selfs mooi met die persoon probeer praat daaroor nie, want indien iemand dit nodig gevind het...

Stukkende heinings

‘n Goeie vriendin sê nou die dag vir my:  n Vriend kyk verby jou stukkende heining en sien die blomme raak. Is dit nie mooi nie? Wat my net weereens laat besef:  Indien daar mense in my lewe is wat slegs n stukkende heining kan raaksien en kies om nie die blomme...

Wanneer iets uit jou hande is

Wanneer iets uit jou hande is, verdien dit om vry te wees van jou gedagtes ook.Ek sukkel vreeslik hiermee. Daardie ding van ‘let it go’. Wanneer iets skeefloop, wil ek dit so graag net weer ‘fix’. Iets kan egter nie summier altyd ge’fix’ word wanneer dit nie slegs in...

Dit is alweer Maandag

Dit is alweer Maandag. Dit kan ons mismoedig maak, of ons kan besef wat se voorreg dit is om nog n week te ontvang. Ek weet nie wat die week vir jóú inhou nie, maar hoe jy die week aanpak, kan baie dinge bepaal.Die enigste manier om jou week aan te pak, is om nie vas...

Vroue Dag

Ek deel weer vandag wat ek verlede jaar geskryf het, want dit is steeds wat ek oor Vrouedag wil sê. Aan elke vrou wat hier leesVandag kom daar weer so baie boodskappe en whatsapps van vrouwees op ons fone deur. Sommige boodskappe  lees en luister ons...