Dit is steeds borskankermaand

Dit is steeds borskankermaand, daarom is dit goed dat sosiale media en mense meer praat daaroor, sodat daar meer bewusmaking gedoen word van nie slegs borskanker nie, maar enige kanker. Kanker kan jou lyf misvorm.Kanker kan jou sieker as siek laat...

Imagine net vir n oomblik

Imagine net vir n oomblik dat jy dele van jou lyf moet laat afsny om te oorleef? Dit is die keuse wat jy dalk sal moet maak wanneer jy met borskanker gediagnoseer word. Wil jy voor daardie keuse te staan kom? Wil jy die kans vat?Dit is slegs tydens borskankermaand wat...

Ek is nogal iemand vir goeters

Ek is nogal iemand vir goeters. Mooi goeters wat uitgestal word op rakkies en tafeltjies en in hoekies. Daardie goetertjies op die kaggel, julle weet mos. Ek hou van detail. En ek hou van mooi. Mooi goeters. Hoe ouer ek egter word, hoe leër word my rakkies en...

My boobs tried to kill me

Ja! Dis waar. Dis wat borskanker doen. Dit was egter nog nie binne die Wil van die Here dat borskanker my lewe geneem het, soos ongelukkig met soveel ander vrouens al die geval was nie. Ek het reeds amper 6 jaar se genadetyd ontvang, waarvoor ek natuurlik daagliks...

Vandag is n dankbare dag vir my

Vandag is n dankbare dag vir my. Ek is dankbaar teenoor die Here.  Hierdie jaar het vir my soos geveg op geveg op verskillende gebiede gevoel, dit het sommer so inmekaar gevloei. Ek vermoed baie ban julle wat hier lees kan aansluiting vind by wat ek sê.  n...