by Janine Vorster | Oct 30, 2023 | The Mustard Seed Within
Ek weet dat hierdie boodskap vandag vir iemand bedoel is. GOD IS IN BEHEER! Onthou altyd die volgende twee woorde: Bly vertrou. Is jou pad donker? Moenie opgee nie!Voel jy dat jou pad te lank is? Moenie omdraai nie, hou net aan stap. Een...
by Janine Vorster | Oct 30, 2023 | The Mustard Seed Within
Vandag wil ek net graag sterkte sê vir elkeen wat op hierdie stadium besig is met chemo en/of radiasie. Mag jy genoeg krag ontvang vir elke uitdaging van elke dag. Maar baie belangrik: Ons moet nie vergeet van die geliefdes van iemand wat kanker het nie. Wanneer een...
by Janine Vorster | Oct 23, 2023 | The Mustard Seed Within
Gedurende Oktobermaand skryf ek baie oor borskanker. Eintlik oor kanker in die algemeen. Wat ek graag vandag wil aanraak, is iets wat vir n lang tyd n diep seer en n bitter ongemaklike gevoel in my binneste was. Ek weet in baie van julle se binnestes ook. Dit is n...
by Janine Vorster | Oct 19, 2023 | The Mustard Seed Within
Baie vrouens met borskanker kry n sekere chemo wat ‘the red devil’ genoem word, vir die rooi kleur wat die chemo is. Dit is n chemo waarvoor baie vrouens bang is, juis oor die naam en ook die newe-effekte daarvan. Sommige vrouens raak bitter siek daarvan, ander seil...
by Janine Vorster | Oct 17, 2023 | The Mustard Seed Within
Gister was ‘Nasionale Base Dag’Ek het van hierdie jaar af slegs 1 werknemer, slegs 1 persoon saam met wie ek werk, MAAR haar waarde is die somtotaal van maklik 5 werknemers. Sy is my assistent, maar in realiteit is sy my motorbestuurder, my ontvangsdame, my debiteure-...
by Janine Vorster | Oct 17, 2023 | The Mustard Seed Within
Jy weet mos wat die waarde van n pleister is? Dit maak beter. Dit maak sagter. Dit maak gesond. Watter kind word nie tevrede gestel met n soentjie en n pleister nie? Mag ek en jy besef dat God ons pleister is. n Pleister wat troos, wat trane afdroog, wat...