by Janine Vorster | Dec 8, 2023 | The Mustard Seed Within
Ons moet versigtig wees wat ons aan ander mense doen of wat ons van ander mense sê. Om n ander se kers uit te blaas, sal nie jou kers helderder laat brand nie. Nee, inteendeel, jy gaan jou kers se vlammetjie verloor met tyd. Onthou, die meeste mense wie se kers jy...
by Janine Vorster | Dec 6, 2023 | The Mustard Seed Within
Wees n vriend.Bemoedig iemand anders.Neem tyd om, om te gee.Wees n seëning vir ander. Laat jou woorde heelmaak en nie seermaak nie. Gee aan Hom al die eer. Wees dankbaar. Laat die Here jou gebruik en deur jou werk. Lewe vandag n mooi en goeie lewe, want vandag kom...
by Janine Vorster | Dec 6, 2023 | The Mustard Seed Within
Ons Gryse Jeug het my in November genooi vir n praatjie met hulle inwoners. Ek was egter die een wat met n skatryk hart daar uitgestap het. Nie alleen het ek die voorreg gehad om in hulle wysheid in te koop nie, maar die hartlikheid en die warmte wat ek na afloop van...
by Janine Vorster | Nov 29, 2023 | The Mustard Seed Within
Soms word ons so vasgevang in ons eie weergawe van ons lewensplan vir onsself, dat ons van Sý weergawe vergeet. Soms moet ons net bereid wees om stil te raak. Stil te raak en te luister. God is besig om jou daagliks voor te berei vir Sy plan met jou lewe. Ons vergeet...
by Janine Vorster | Nov 28, 2023 | The Mustard Seed Within
Vandag wil ek hê dat elkeen wat n alleenpaadjie stap, moet weet dat jy nie alleen stap nie. Daar is ander wat ook húlle alleenpaaie stap. En al verstaan n mens nie mekaar se unieke paaie nie, moet jy weet dat jy nie alleen stap nie. Jy wat jou pad stap sonder n kind...
by Janine Vorster | Nov 23, 2023 | The Mustard Seed Within
Soms moet jy net eenvoudig deurdruk om n bietjie groter afstand te kry tussen jou en moeilike mense. Daardie mense wat jou moeg maak. As jy vergeet het om iets met hulle te deel, dan word jy sagkens (of minder sagkens!) oor die vingers getik. As jy hulle nie altyd en...