Wees n vriend.
Bemoedig iemand anders.
Neem tyd om, om te gee.
Wees n seëning vir ander. 
Laat jou woorde heelmaak en nie seermaak nie. 
Gee aan Hom al die eer. 
Wees dankbaar. 
Laat die Here jou gebruik en deur jou werk. 

Lewe vandag n mooi en goeie lewe, want vandag kom nooit weer nie. 

Groete
Janine

info@themustardseedwithin.co.za
083 634 8020
#vandag #themustardseed