Ons moet versigtig wees wat ons aan ander mense doen of wat ons van ander mense sê. Om n ander se kers uit te blaas, sal nie jou kers helderder laat brand nie. Nee, inteendeel, jy gaan jou kers se vlammetjie verloor met tyd. 
Onthou, die meeste mense wie se kers jy probeer uitblaas, het die Here as hulle 
Lig – hulle kers gaan dus net helderder en helderder skyn. Moenie iemand anders se lig probeer steel nie. Moet dit net nie doen nie. 

Groete
Janine

info@themustardseedwithin.co.za
083 634 8020