by Janine Vorster | May 3, 2022 | The Mustard Seed Within
Het jy vandag al gelag? Was daar op hierdie Dinsdag wat soos ‘n Maandag voel al iets wat die moeite werd was om oor te lag? Dink net bietjie julle, hoeveel dae gaan daar nie verby sonder dat ons gelag het nie. Ja, as ‘n mens nie lekker voel nie of jy kry dalk swaar of...
by Janine Vorster | Apr 27, 2022 | The Mustard Seed Within
Vandag se stukkie wat ek plaas, is dalk ‘n bietjie rou en daar is selfs ‘n paar woorde met ‘n * in, taal wat julle nie gewoonlik op my blad raaklees nie. Indien dit jou dus gaan skok, moet jy eerder ‘verby scroll’ soos wat hulle sê. Ek het ‘n sussie. Net een sussie....
by Janine Vorster | Apr 25, 2022 | The Mustard Seed Within
Ek dink elkeen van ons het al iewers in ons lewens (of telkemale) nodig gehad om iemand te vergewe. Om iemand te vergewe wanneer hulle dalk vergeet om jou te bel of iets vir jou te doen – daardie een is mos nou nie so moeilik nie (soms is ek bly dat ander mense...
by Janine Vorster | Apr 21, 2022 | The Mustard Seed Within
Na baie mense wat oor baie jare voor my in my kantoor gesit het as gevolg van ‘n traumatiese gebeurtenis, dink ek het ek uiteindelik tot die volgende slotsom gekom rakende trauma: Jy kom nie sommer net oor trauma nie. Jy beweeg nie sommer net aan na trauma nie.Nee,...
by Janine Vorster | Apr 19, 2022 | The Mustard Seed Within
Dit is nie altyd maklik om God net eenvoudig te vertrou met die plan wat Hy vir ons lewens het nie, né? Ons gee ons laste en ons sorge vir Hom, maar hardloop sommer gou-gou weer terug om dit te gaan haal, net vir ‘incase’ Hy nie weet wat om daarmee te doen nie. Ek is...
by Janine Vorster | Apr 14, 2022 | The Mustard Seed Within
‘Being humble means recognizing that we are not on earth to see how important we can become, but to see how much difference we can make in the lives of others’ En dit is presies Wie Jesus was toe hy n mens hier op aarde was. Daardie tyd, vandag nog en tot aan die...