‘Being humble means recognizing that we are not on earth to see how important we can become, but to see how much difference we can make in the lives of others’

En dit is presies Wie Jesus was toe hy n mens hier op aarde was. Daardie tyd, vandag nog en tot aan die einde van dae maak Hy dié grootste verskil in mense se lewens. Die ultimate van humbleness, né.

Mag jy in hierdie Paasnaweek gedurig bewus wees van hoe n groot verskil Hy ook in jou lewe maak! En mag elkeen van ons daagliks streef daarna om meer en meer soos Jesus te wees.

Geseënde Paasnaweek vir elkeen van julle!

Groete.
Janine