HOOP

‘Hoop’ is ‘n 4-letter woord.‘Seer’ ook.‘Huil’ ook.‘Krag’ ook.‘Kies’ ook. As jy nou ooit moet kies wat jy saam met jou in die lewe moet saamdra, is dit hoop.Ek gun dit vir elkeen van julle dat jy genoeg krag sal ontvang om daagliks hoop te kies.Ek gun dit vir elkeen...

Daardie klippie in jou skoen …

Wat in jou lewe is daardie spreekwoordelike klippie in jou skoen? Dit wat jou keer om jou pad gemaklik te kan stap? Die gesegde sê nie verniet: “It isn’t the mountains you climb that wears you out, it is the pebble in your shoe.” Dit is waar, né? Soms voel dit vir my...

Hallo almal

Vandag se stukkie is kort, maar neem asb elke woord daarvan in: Geluk begin by JOUNie by jou verhoudings, of by jou vriende, of by jou werk, of by jou bankbalans, of by jou voorkoms of by jou gewig nie. Geluk begin ook nie by jou gesondheid nie.Geluk begin diep binne...

Menopause

Hormonaal onstabiel!! Die woord menopause klink so grênd. So asof dit ‘n fênsie siekte is waarmee jy gediagnoseer word. Ek sou eerder sê dat die woorde hormonaal onstabiel dit veel beter beskryf. Sal my nie verbaas as dit ‘n manlike dokter is wat die term menopause...

Goedhartigheid

Goedhartigheid is n eienskap wat dowes kan hoor en blindes kan sien! God het geweet dat goedhartigheid só baie in mense se lewens sal beteken. Daarom is dit ook n vrug van die Heilige Gees. Ek het al baie goedhartigheid in my lewe ervaar. Dit is iets wat my al so baie...