Ek lees nou die dag die volgende:

‘Next week has been exhausting’ Eers laat dit my smile, maar toe begin dit met my te praat. Hoe baie kere begin ons nie om op n Sondag, soms selfs n Saterdag al, opsien na next week nie? Ons weet wat se werk vir ons wag, wat se uitdagings in ons persoonlike lewens vir...

A lonely road to travel

Ek – en so ook jy – het elkeen soms ‘n stuk ‘lonely road’ wat ons moet ‘travel’. Het jy al gedink wat spesifiek hierdie alleenpaadjie in jou lewe is? Dalk is jou lonely road jou eens gelukkige huwelik wat verbrokkel het en wat jy nou as geskeide of as...

Ek staan nogal bekend daarvoor dat ek nie altyd dadelik n goeie grap vang nie, gewoonlik moet ek eers daaroor dink voordat ek kan begin lag. Dan het die ander al ophou lag. Dis egter die simpel grappe wat ek dadelik ‘click’ en my wil doodlag voor. Soos die volgende...

Die wagkamer

Ek het nogal ‘n close-knit verhouding met ‘n wagkamer. ‘n Dokter se wagkamer. Enige -loog se wagkamer. Neuroloog, uroloog, nefroloog, onkoloog, gastroenteroloog, ginekoloog. En vaskulêre chirurg, maar dit rym dan nou nie, vir wat is hy nie ook ‘n -loog nie??Niks in ‘n...

Aan al julle invisible vrouens

Ek sê julle nou, ek is invisible.Dit het geleidelik gebeur. Ek het in die TV-kamer ingestap en gevra: ‘Sit die TV sagter asseblief.’ En niks gebeur nie. Uiteindelik moes ek self die TV sagter sit.Ek sê vir my jongste seun: ‘Gaan gooi jou skoolklere in die was’. As ek...

Goeiemôre julle

Vir n besige Maandag, dink ek is die volgende gepas: Ons is soms so besig, dat ons nie kwaliteit aandag gee aan ons Bybelstudie, ons stilwordtyd en aan gebed nie. Aan ons persoonlike verhouding met God nie. Na n besige dag raak ons soms saans aan die slaap nog onder...