Daar is min dinge wat so seermaak

Daar is min dinge wat so seermaak soos wanneer jy geoordeel word. Dit het al met jou ook gebeur, né? Veral wanneer iemand jou oordeel oor iets en daardie iets dan nie die volle waarheid is nie. Help dit dat jy jouself dan probeer verdedig? Gewoonlik nie. Daardie...

Ons elkeen dra n kruis

Ons elkeen dra n kruis. Niemand word daarvan gevrywaar nie, dit is deel van ons bestaan en deel van die lewe. Ons is nie almal ewe sterk nie, soms is dit die fynste mensie wat die grootste kruis moet dra. Ons lê nie almal dieselfde afstand met n kruis af...

Nog ‘n Maandag

Nog n Maandag.Nog n week.Party van julle sien uit na hierdie week. Ander het dalk n swaar gemoed. Die week hou dalk vir jou bekommernisse in. Die week lê dalk soos n groot berg voor jou en jy is lus om in n hopie in n hoek te gaan sit. Jy voel dalk so moeg en...

Hoe gereeld sit mense nie oorkant my

Hoe gereeld sit mense nie oorkant my in my kantoor wat voel dat hulle net besig is om te ‘survive’ nie. Dat hulle op ‘auto pilot’ is nie. Ons almal was al op so n plek gewees, né? Dis n slegte en n moeilike plek om te wees. Want jy bestee al jou energie elke dag...

Keuses!

Keuses en besluite is so belangrik in elkeen van ons se lewens:  Besluit of jy wil léwe en of jy net wil bestaan – daar is geen tweede kanse hiervoor nie;  daar is nie die opsie van ‘miskien’ lewe nie, dis die een of die ander;  lewe of bestaan. Besluit waarheen...