Bors Kanker (deel 3)

Vandag eer ek elke kanker oorwinnaar. En ek salueer elke persoon wat op hierdie stadium in n geveg met kanker betrokke is. Rus as jy moeg word, maar moet nie die pad ophou stap nie, sit net elke dag een voet voor die ander. Jy het wel kanker, maar kanker het jou nie!!...

Borskanker (deel 2)

Die volgende sê ek nie om enigeen die skrik op die lyf te jaag nie, maar dit is n klein deeltjie van die harde en rou werklikheid van borskanker. (Ek hoop egter dat indien jy ongeërg is oor borskanker en dink dat dit nie oor jou pad sal kom nie, jy wel die skrik op...

Borskanker (deel 1)

Oktobermaand is borskankermaand – vir n borskankerpasiënt, is elke dag egter borskankerdag. Vir die res van Oktober gaan ek n paar posts plaas vir bewusmaking van borskanker, saam met n skoot hoop en inspirasie. Deel dit gerus met jou vriendinne, nie slegs die...

Beurte

Die meeste dinge in die lewe gebeur volgens n ‘beurte-model’, soos wat ek dit noem. Meeste van ons kry n beurt met n gegewe iets. n Beurt met n slegte iets, maar ook n beurt met n goeie iets. n Beurt om kind te wees,en n beurt om grootmens te wees.n Beurt om jonk te...