Vandag eer ek elke kanker oorwinnaar.

En ek salueer elke persoon wat op hierdie stadium in n geveg met kanker betrokke is. Rus as jy moeg word, maar moet nie die pad ophou stap nie, sit net elke dag een voet voor die ander. Jy het wel kanker, maar kanker het jou nie!!

En ek dink met respek aan elke mens wat dalk die geveg teen kanker verloor het, maar die Ewige Lewe as prys gekry het – die ultimate oorwinnaarskroon!

Liefde Janine