Soms…

Soms word jy wakker met n sekere wete dat daar genoeg genade ook vir jou vandag is Soms vergeet jy van dit wat gister gebeur het Soms sien jy uit na dit wat vandag wel vir jou kan inhou Soms het jy hierdie gevoel diep in jou dat jy vandag n verskil kan maak –...

Lewenslange tronkstraf

Tronkstraf wat deur n hof opgelê word, moet baie erg wees, maar die lewenslange tronkstraf wat ons onbewustelik vir onsself oplê, is soms erger.  Wat is op hierdie stadium die rede dat jy in ‘n sel toegesluit word?  Is dit jou verlede? Of die mense wat nou...

Borskanker (deel 7)

Vandag is my laaste inskrywing vir Borskanker bewustheidsmaand. n Brief aan n borskankerpasiēnt op haar eerste dag van chemo en/of bestraling Liewe borskankerpasiēnt Ek is jammer dat dit nodig is dat jy vandag hier in die chemokamer of bestralingskamer moet sit. Ek...

Borskanker (deel 6)

Kanker maak nie onderskeid nie. Dit neem nie jou beursie in ag nie. Dit neem nie na jou status in ag nie. Kanker kyk nie of jy tyd beskikbaar het nie. Kanker neem nie jou omstandighede in ag nie. Dit neem nie jou fisiese gesondheid in ag nie. Dit neem ook nie jou...

Borskanker (deel 5)

Wat om NIE te sê vir iemand wat met borskanker gediagnoseer is nie: 1. Jou hare sal weer groei (ja dit sal, maar as jy nog nie al jou hare verloor het nie, sal jy nie weet hoe dit die vrou se selfbeeld raak nie) 2. Dit is NET boobs (ja dit is, maar dit is deel van...

Borskanker (deel 4)

10 dinge wat jy vir iemand kan sê wat met borskanker gediagnoseer is. Gewoonlik weet ons mos nie wat om te sê nie en dan vermy ons die persoon of die situasie (wat nie die regte boodskap oordra nie). 1. Ek weet nie wat om vir jou te sê nie, maar ek is hier vir jou. 2....