Vir n spesiale vriendin in die Hemel

Ek het n vriendin in die hemel. Dit sou vandag haar 50e verjaarsdag hier op aarde gewees het. Een van die mees opregte, onselfsugtigste en liefdevolste mense wat ek geken het. Iemand wat my geleer het hoe om hierdie blinde-ding te doen. Baie jare gelede het ek haar...

Wat hierdie jaar in my lewe gebeur

Ek het vir maande gebid, gedink, ge-oordink, herhaal, oor en oor. Meeste van alles gebid, want ek het geweet dat ek net by Hom n antwoord sal kry. Ek het gebid om n antwoord te kry of ek die volgende moet deel of nie. Ek het hierdie blad van my begin vir n paar...

Jy hoef nie jammer te wees

Jy hoef nie jammer te wees omdat jy JY is nie. Dit is tyd om te aanvaar dat dit presies is wie jy is. Jy mag net jouself wees. Jy mag tevrede wees met wie jy is. As mense hulleself uit jou lewe wil verwyder omdat jy is wie jy is, moenie hulle keer...

Een woord antwoorde

Die van julle wat al tieners grootgemaak het, sal die opskrif sommer dadelik snap. Ek glimlag eintlik baie daaroor, want dit is so kenmerkend van baie kinders vir n paar jaar lank. Dit is hoe n tipiese oggend in ons huis verloop wanneer ek my een seun wakker maak:More...

As dit goed gan met jou

As dit goed gaan met jou, laat dit goed gaan. Moet egter nie toelaat dat jou goed gaan na jou kop toe gaan nie. Bly altyd nederig, behou jou menswees in jou goed gaan. Behou jou dankbaarheid in jou goed gaan. Moenie nou dat dit goed gaan met jou, selfgesentreerd begin...