Vriende wat stiltes verstaan

Het jy n vriendin, of as jy bevoorreg is meer as 1, wat stiltes verstaan? Wat verstaan wanneer jy wegraak, wanneer jou kontak min is? n Vriendin wat verstaan dat jou stilte nie op haar persoonlik gemik is nie, wat verstaan dat jou afwesigheid niks met haar te doen het...

Ons Grootste Vyand

Soms is ons grootste vyand ons eie herinneringe, ons gedagtes van dinge wat was, ons ‘memories’. Spesifiek jou memories van slegte gebeure. Wanneer herinneringe jou nie vul met tevredenheid en vul met hoop nie, is dit tyd om daardie herinneringe eerder te laat...

Jou Takkie

Het jy al gesien hoe n voëltjie op die kleinste, dunste takkie in n boom sit? Rustig sit, selfs wanneer daar n sterk wind opkom? Die voëltjie is glad nie bang dat die takkie kan breek nie. Hoekom nie? Want hy het vlerke. Wanneer die tak breek, val hy nie, hy vlieg...

Elkeen van ons het ‘n verlede

Elkeen van ons het n verlede. ‘n Mooi verlede, n hartseer verlede, n gelukkige verlede, n spanningsvolle verlede, iets van alles. Nie een van ons se verlede bestaan slegs uit een van hierdie aspekte nie. Tog is ons so geneig om soms net die moeilike en swaar tye te...

Dankie Here dag

Vandag is n ‘Dankie Here dag’Dankie Here, dat ek vanoggend wakker geword het.Dankie Here, dat die son vanoggend opgekom het.Dankie Here, dat die voëltjies so gelukkig buite sing.Dankie Here, dat ek lief kan wees vir ander mense en dat daar mense is wat lief is vir...