My boobs tried to kill me

Ja! Dis waar. Dis wat borskanker doen. Dit was egter nog nie binne die Wil van die Here dat borskanker my lewe geneem het, soos ongelukkig met soveel ander vrouens al die geval was nie. Ek het reeds amper 6 jaar se genadetyd ontvang, waarvoor ek natuurlik daagliks...

read more

Stukkende heinings

'n Goeie vriendin sê nou die dag vir my:  n Vriend kyk verby jou stukkende heining en sien die blomme raak. Is dit nie mooi nie? Wat my net weereens laat besef:  Indien daar mense in my lewe is wat slegs n stukkende heining kan raaksien en kies om nie die blomme...

read more

Wanneer iets uit jou hande is

Wanneer iets uit jou hande is, verdien dit om vry te wees van jou gedagtes ook.Ek sukkel vreeslik hiermee. Daardie ding van ‘let it go’. Wanneer iets skeefloop, wil ek dit so graag net weer ‘fix’. Iets kan egter nie summier altyd ge’fix’ word wanneer dit nie slegs in...

read more

Dit is alweer Maandag

Dit is alweer Maandag. Dit kan ons mismoedig maak, of ons kan besef wat se voorreg dit is om nog n week te ontvang. Ek weet nie wat die week vir jóú inhou nie, maar hoe jy die week aanpak, kan baie dinge bepaal.Die enigste manier om jou week aan te pak, is om nie vas...

read more

Vroue Dag

Ek deel weer vandag wat ek verlede jaar geskryf het, want dit is steeds wat ek oor Vrouedag wil sê. Aan elke vrou wat hier leesVandag kom daar weer so baie boodskappe en whatsapps van vrouwees op ons fone deur. Sommige boodskappe  lees en luister ons...

read more

Wie is jy?

So baie kere is ons verward oor wie ons is, is ons onseker oor waarheen ons oppad is. Wie is jy? Wie is jy as jy net JY is? Wanneer jy nie n glimlag hoef op te sit wanneer jy voel om te huil nie. Wanneer jy nie tussen mense moet wees wanneer jy voel om...

read more