As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê: Ek glo in jou …As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê: Ek is hier vir jou …As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê: Alles gaan okay wees …As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê: Jy gaan dit maak …As jy net 1...
God is in beheer
Ek weet dat hierdie boodskap vandag vir iemand bedoel is. GOD IS IN BEHEER! Onthou altyd die volgende twee woorde: Bly vertrou. Is jou pad donker? Moenie opgee nie!Voel jy dat jou pad te lank is? Moenie omdraai nie, hou net aan stap. Een...
Vandag wil ek net graag sterkte sê vir elkeen wat op hierdie stadium besig is met chemo
Vandag wil ek net graag sterkte sê vir elkeen wat op hierdie stadium besig is met chemo en/of radiasie. Mag jy genoeg krag ontvang vir elke uitdaging van elke dag. Maar baie belangrik: Ons moet nie vergeet van die geliefdes van iemand wat kanker het nie. Wanneer een...
Ek Skryf baie oor borskanker veral in Oktober
Gedurende Oktobermaand skryf ek baie oor borskanker. Eintlik oor kanker in die algemeen. Wat ek graag vandag wil aanraak, is iets wat vir n lang tyd n diep seer en n bitter ongemaklike gevoel in my binneste was. Ek weet in baie van julle se binnestes ook. Dit is n...
Die rooi duiwel wat ook n engel is
Baie vrouens met borskanker kry n sekere chemo wat ‘the red devil’ genoem word, vir die rooi kleur wat die chemo is. Dit is n chemo waarvoor baie vrouens bang is, juis oor die naam en ook die newe-effekte daarvan. Sommige vrouens raak bitter siek daarvan, ander seil...
Om n Alizia in jou lewe te hê …
Gister was ‘Nasionale Base Dag’Ek het van hierdie jaar af slegs 1 werknemer, slegs 1 persoon saam met wie ek werk, MAAR haar waarde is die somtotaal van maklik 5 werknemers. Sy is my assistent, maar in realiteit is sy my motorbestuurder, my ontvangsdame, my debiteure-...
Jy weet mos wat die waarde van ‘n pleister is
Jy weet mos wat die waarde van n pleister is? Dit maak beter. Dit maak sagter. Dit maak gesond. Watter kind word nie tevrede gestel met n soentjie en n pleister nie? Mag ek en jy besef dat God ons pleister is. n Pleister wat troos, wat trane afdroog, wat...
Dit is steeds borskankermaand
Dit is steeds borskankermaand, daarom is dit goed dat sosiale media en mense meer praat daaroor, sodat daar meer bewusmaking gedoen word van nie slegs borskanker nie, maar enige kanker. Kanker kan jou lyf misvorm.Kanker kan jou sieker as siek laat...
Ons almal word van tyd tot tyd gyselaar gehou
Ons almal word van tyd tot tyd gyselaar gehou, hetsy dit deur jou emosies of dalk jou gedagtes is. Wat hou jóú gyselaar? Is dit dalk woede? Of angs? Of depressie? Of seerkry? Of negatiewe gedagtes? Of onrealistiese...
Imagine net vir n oomblik
Imagine net vir n oomblik dat jy dele van jou lyf moet laat afsny om te oorleef? Dit is die keuse wat jy dalk sal moet maak wanneer jy met borskanker gediagnoseer word. Wil jy voor daardie keuse te staan kom? Wil jy die kans vat?Dit is slegs tydens borskankermaand wat...