As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê:  Ek glo in jou …
As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê:  Ek is hier vir jou …
As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê:  Alles gaan okay wees …
As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê:  Jy gaan dit maak …
As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê:  Jy is nie alleen nie …
As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê:  I’ve got your back …
As jy net 1 persoon in jou lewe het wat sê:  Ek is dankbaar vir jou in my lewe …

Al wat jy nodig het, is daardie 1 persoon. 
As jy so n persoon in jou lewe het (of as jy bevoorreg is om meer as 1 te hê), share hierdie post met hom/haar en sê dankie, want so n persoon in jou lewe is kosbaar!

Groete
Janine

info@themustardseedwithin.co.za
083 634 8020

#persoon #kosbaar #vriende #alwatjynodighet