Omtrent elke persoon wat in my kantoor instap, is in ‘survival mode’. Dit gaan swaar in hulle lewens, hulle het gewoonlik een groot uitdaging, wat natuurlik veroorsaak dat n mens uitdagings op soveel meer as slegs een gebied ervaar. Dit veroorsaak dat n mens op ‘auto...
Om te vergewe wat jy nie kan vergeet nie.
Wanneer jy worstel met n diep seer, n seer wat deur iemand anders veroorsaak is, is vergifnis nie net n eenmalige besluit wat jy moet neem nie, dit is n hele journey wat jy moet stap. TSukkel jy dalk om verby seerkry en verraad te stap? Hier is 7 stappe wat ek...
Is daar vandag n probleem wat soos n berg voor jou lê?
Is daar vandag n probleem wat soos n berg voor jou lê? n Berg wat jy glad nie weet hóé jy gaan klim nie? Sonder om baie woorde op papier te sit, lang stories te praat, wil ek vandag vir jou sê: God maak van jou berg n molshoop. Géé net jou berg vir Hom.1...
Ek het iets om te bieg
Ek het iets om te bieg. Vanoggend toe ek die vorige post geplaas het, het ek sowaar vir die oomblik vergeet dat dit Hemelvaartdag is! Hoe vergeet n mens dit? Dit is verkeerd! Jare terug sou ek nooit vergeet het dat dit Hemelvaart is nie. Nee, ons sou nie werk toe...
Ons almal het drome.
Ons almal het drome. Jy het ook, né? Maar soms bêre ons, ons drome. Daar diep onder in die kas. Net soos wat jy n paar skoentjies van jou kind sal bêre omrede dit nie nou pas nie, maar hy/sy sal mos nog daar ingroei? En dan, dan vergeet jy daarvan en die dag waarop jy...
Hoeveel kere bevind ons nie onsself op n plek in ons lewe waar ons alleen voel nie
Hoeveel kere bevind ons nie onsself op n plek in ons lewe waar ons alleen voel nie? Waar dit vir ons voel asof die wedloop te lank en moeilik is nie? Waar ons moeg raak. En dan voel dit vir ons asof niemand verstaan nie. Weet jy wat? Jy is reg. Niemand kán...
Ons is weer aan die einde van nog n Paasnaweek
Ons is weer aan die einde van nog n Paasnaweek. n Paasnaweek wat gevul was met samesyn, liefde, geluk, hartseer, alleenheid, bekommernis, siekte, maar ook genade en dankbaarheid. Sommige van julle het n heerlike naweek saam met familie deurgebring - ek hoop jou...
Daar is min dinge wat so seermaak
Daar is min dinge wat so seermaak soos wanneer jy geoordeel word. Dit het al met jou ook gebeur, né? Veral wanneer iemand jou oordeel oor iets en daardie iets dan nie die volle waarheid is nie. Help dit dat jy jouself dan probeer verdedig? Gewoonlik nie. Daardie...
Ons elkeen dra n kruis
Ons elkeen dra n kruis. Niemand word daarvan gevrywaar nie, dit is deel van ons bestaan en deel van die lewe. Ons is nie almal ewe sterk nie, soms is dit die fynste mensie wat die grootste kruis moet dra. Ons lê nie almal dieselfde afstand met n kruis af...
Nog ‘n Maandag
Nog n Maandag.Nog n week.Party van julle sien uit na hierdie week. Ander het dalk n swaar gemoed. Die week hou dalk vir jou bekommernisse in. Die week lê dalk soos n groot berg voor jou en jy is lus om in n hopie in n hoek te gaan sit. Jy voel dalk so moeg en...