Serenity prayer

“God, grant me the serenity to accept thepeople I cannot change, the courage tochange the people that I can and thewisdom to know that that person is I.” n Bietjie anders as die ‘gewone serenity prayer’ wat ons ken, né? Maar hierdie een is vol kragtige woorde...

Geluk

Daar is nie n hysbak na geluk nieJy moet die trappe vat Geluk kom nie na jou toe nieGeluk kom diep vanuit jouself Niks sal jou gelukkig maaktensy jy kies om gelukkig te wees nie Geen mens kan jou gelukkig maakAlvorens jy self besluit om gelukkig te wees nie GELUK IS...

Psalm 23 vir my Gidshond

My gidshond is my herdernooit is ek alleen nieSy lei my veilig oral waar ek wil weesOp onbekende roetes stap sy doelgerig met vaste treëOnselfsugtig is sy daar vir my – altydSy plaas my voete op elke vaste rotsEn voer my opdragte noukeurig uitSy is my...

Aan elke vrou wat hier lees

Vandag kom daar weer so baie boodskappe en whatsapps van vrouwees op ons fone deur. Sommige boodskappe lees en luister ons aandagtig, sommiges scan ons net vinnig, sommiges wat vir ons mooi is forward ons na n klomp ander vroue toe, sommiges reply ons nie eers op nie....