Daar is nie n hysbak na geluk nie
Jy moet die trappe vat

Geluk kom nie na jou toe nie
Geluk kom diep vanuit jouself

Niks sal jou gelukkig maak
tensy jy kies om gelukkig te wees nie

Geen mens kan jou gelukkig maak
Alvorens jy self besluit om gelukkig te wees nie

GELUK IS NIE N UITKOMS NIE – GELUK IS N KEUSE

Mag jy kies om vandag (ten spyte van jou uitdagings) n gelukkige dag te hê!

Groete.
Janine