Die Mense in Jou Lewe

Let bietjie op: Wie is die mense in jou lewe wat bly is saam met jou oor jou suksesse en hartseer is saam met jou oor jou verliese? HULLE is die mense wat n spesiale plek in jou hart verdien. Daardie mense is die mense wat regtig wil weet hoe dit met jou gaan, nie...

Trauma

Die volgende stukkie het ek nie self geskryf nie, dit is geleen. Dit slaan egter soveel spykers op hulle koppe, dat ek dit graag met julle wil deel. Ek is jammer vir jou wat dalk al trauma beleef het as gevolg van die woorde hieronder wat onbepland n realiteit in jou...

Toksiese positiwiteit

Ek deel vanaand iets uit my werkswêreld. Iets wat ek op n daaglikse basis by kliënte sien. Ek dink dat baie van julle aanklank sal vind hierby, veral díe van julle wat al skouers geskuur het met angs en/depressie. Ja, om n positiewe ingesteldheid en positiewe denke te...

Pippa

Vandag wil ek graag weer iets oor my gidshond, Pippa, skryf. En hiermee gee ek ook al die eer en erkenning aan die Gidshondvereniging. Ek moes onlangs vlieg, dit was Pippa se eerste vlug en ek het nogal vooraf gewonder of sy baie gespanne sal wees, siende dat sy ook...

November

Een van my vriendinne het op n stadium gesê dat sy nie eendag moeg in die hemel wil aankom nie. Ek vermoed die meeste mense sal dan, met die nodige respek gesê, nie gedurende November in die hemel wil aankom nie. November is mos die tyd van die jaar wanneer ons...