by Janine Vorster | Jan 16, 2023 | The Mustard Seed Within
n Ruk terug het iemand vir my gesê: ‘Ek gaan nie meer vir jou bid nie, want jy raak nie gesond nie.’ Nou ja, ek weet sy het dit geensins lelik bedoel nie, ek verstaan dat dit uit n plek van omgee gekom het. Dit het my egter weer laat dink. Ons is so geneig...
by Janine Vorster | Jan 10, 2023 | The Mustard Seed Within
Om na jouself om te sien is n vorm van selfrespek. Soms is n ‘nee’ nodig. Jy MAG nee sê. Nee sê sonder om sleg te voel. Jy sê nie dan nee vir iemand anders omdat jy nie omgee nie, dit het niks met omgee of selfs bereidwilligheid te doen nie. Soms MOET jy nee sê omdat...
by Janine Vorster | Dec 26, 2022 | The Mustard Seed Within
Die dag-na-KersdagOns almal het verskillende belewenisse van die dag-na-Kersdag. Sommige mense is sommer net moeg, spatare gestaan tussen die stoof en die wasbak. Ander is weer uitgerus van n paar lui-lekker dae. Ek is vandag weer gevul met n vol hart waarvoor my...
by Janine Vorster | Dec 25, 2022 | The Mustard Seed Within
Watter prentjie pop in jou kop op as jy aan Kersfees dink? Maria wat Jesus in n krip neerlê?Die 3 wyse manne wat geskenke bring? Die Betlehem ster?n Kersboom met geskenke? Ons het prentjies in ons kop van die geboorte van Jesus, maar ons besef nie altyd wat Hy werklik...
by Janine Vorster | Dec 16, 2022 | The Mustard Seed Within
Ek lees die volgende op iemand se facebookblad: ‘Net gister uitgevind hoekom ek oorgewig is. Dis die shampoo wat ek gebruik! Dit loop teen my lyf af as ek stort en hulle waarsku nogal op die houer: Gives extra body and volume…Nou gaan ek eerder...
by Janine Vorster | Dec 13, 2022 | The Mustard Seed Within
Ek bid vir jou dat die Here in 2023 saam met jou sal wees. Ek bid vir jou dat jy n weermag sal kan stormloop, omrede die Een wat die geveg wen, aan jou sy is. Ek bid vir jou dat jy die son agter elke donker wolk sal soek, want die son IS altyd daar. Ek...