Onsigbare Dinge

Elkeen van ons het onsigbare dinge in ons lewens. Dinge wat ander rondom ons nie kan raaksien nie. Gewoonlik is daardie onsigbare dinge juis dit wat ons hartseer maak, wat spanning of bekommernis vir ons veroorsaak. In my kantoor hoor ek gereeld hoe moeilik dit vir...

Die Here se Beloftes

Is dit nie wonderlik dat die Here se beloftes aan ons altyd, dag na dag, jaar na jaar, dieselfde bly nie? Nooit word n belofte verbreek, of aangepas, of is dit nie meer van toepassing nie. Dit is presies waar Sy beloftes verskil van díe wat ons as mens maak. Ons...

Hilde Kruger – Liew Leser

Ek wil graag hierdie plasing van Hilde Kruger van Helpende Hand deel. Dit is so waar. Let veral op nr. 10 van haar lysie, dit raak my nogal. Daar is n klomp goed waarvoor ons soms eerder moet ophou wens, maar eerder voor moet bid,...

Genade-dae

Daar kom dae wanneer jy voel of jy nie meer jou trane kan keer nie, of jy dit nie langer kan wegsteek vir die mense rondom jou nie. Dae wanneer daar baie seer en groot bekommernisse voorop lê in jou hart en jy dit net vir almal rondom jou wil uitskree.Dae wanneer jy...

Ma Wees

Ma-wees is my grootste prestasie wat ek nóg in hierdie lewe bereik het. Ma-wees is die titel wat my nog die heel trotsste laat voel het. Ma-wees is die mees rewarding werk wat ek al ooit gedoen het, dit voel nie eers soos werk nie. Ma-wees is die lekkerste lekker...