Genade-dae

Daar kom dae wanneer jy voel of jy nie meer jou trane kan keer nie, of jy dit nie langer kan wegsteek vir die mense rondom jou nie. Dae wanneer daar baie seer en groot bekommernisse voorop lê in jou hart en jy dit net vir almal rondom jou wil uitskree.Dae wanneer jy...

read more

Ma Wees

Ma-wees is my grootste prestasie wat ek nóg in hierdie lewe bereik het. Ma-wees is die titel wat my nog die heel trotsste laat voel het. Ma-wees is die mees rewarding werk wat ek al ooit gedoen het, dit voel nie eers soos werk nie. Ma-wees is die lekkerste lekker...

read more

Die bekende gesegde sê:

Die bekende gesegde sê:  ‘Blom waar jy geplant is’. Wat dit seker eintlik beter sou verduidelik het, is as ons sou sê:  ‘Blom daar waar dit selfs moeilik is om te groei’. Hoeveel kere is ons nie op n plek in ons lewens waar ons nie wil wees nie? Hierby bedoel ek nou...

read more

‘n Kort Week

Hierdie is die laaste kort week. Al die vakansiedae is nou verby vir n lang tyd. Baie mense sug daaroor, want nou begin die dolle gejaag weer. Ander mense, soos sommige besigheidseienaars, slaak n sug van verligting omrede die baie vakansiedae verlies aan inkomste...

read more

Herfs

Herfs - om dinge af te skudDie meeste mense hou van Lente - wanneer daar weer nuwe lewe en kleur kom na die Winter. Herfs is persoonlik my geliefkoosde seisoen van die jaar. Net soos sommige van die bome en struike in Herfs van hulle blare ontslae raak, dit afgooi,...

read more

Wanneer jy langs…

Wanneer jy langs n rivier of stroompie sit met jou hand in die water, kan jy nooit weer aan daardie water vat waaraan jy op die spesifieke moment gevat het nie. Water wat deur jou vingers spoel, spoel slegs eenmalig daardeur. Dit geld vir die skoon water en die meer...

read more

Dag!

Bogenoemde ‘Dag’ is nou nie ‘n kortaf ‘Goeiedag’ nie.  Ek bedoel werklik Dag - dit wat op elke nag volg.    Ek weet dat daar baie van julle is wat nou hier lees en voel dat dit heeltyd nag bly in jou lewe, dat jou omstandighede moeilik is of dat jy dalk geen uitkoms...

read more

Hallo Julle

Maak maar eers n koppie tee, want alhoewel my asem vandag nie lank is nie, was ek op skool n goeie student in die Tik klas het daar nou baie woorde uitgekom. Rakende my beenmurgoorplanting. Ek gaan dit sommer so in 2 dele vandag weergee:  Deel 1:  Die eerste deel is...

read more