https://www.youtube.com/watch?v=lM14gXFY4wU
Vriende wat stiltes verstaan
Het jy n vriendin, of as jy bevoorreg is meer as 1, wat stiltes verstaan? Wat verstaan wanneer jy wegraak, wanneer jou kontak min is? n Vriendin wat verstaan dat jou stilte nie op haar persoonlik gemik is nie, wat verstaan dat jou afwesigheid niks met haar te doen het...
Ons Grootste Vyand
Soms is ons grootste vyand ons eie herinneringe, ons gedagtes van dinge wat was, ons ‘memories’. Spesifiek jou memories van slegte gebeure. Wanneer herinneringe jou nie vul met tevredenheid en vul met hoop nie, is dit tyd om daardie herinneringe eerder te laat...
Het jy jou geloof op die wal gelos?
Voel jy soms of jy ewe skielik te midde van n rowwe storm op see is? Asof jy nie lank genoeg kan opkom om asem te skep nie? Nie een van ons is gevrywaar van onstuimige tye in ons lewens nie. Wanneer ons egter kop-onder-die-water spartel, is daar een belangrike vraag...
Jou Takkie
Het jy al gesien hoe n voëltjie op die kleinste, dunste takkie in n boom sit? Rustig sit, selfs wanneer daar n sterk wind opkom? Die voëltjie is glad nie bang dat die takkie kan breek nie. Hoekom nie? Want hy het vlerke. Wanneer die tak breek, val hy nie, hy vlieg...
Elkeen van ons het ‘n verlede
Elkeen van ons het n verlede. ‘n Mooi verlede, n hartseer verlede, n gelukkige verlede, n spanningsvolle verlede, iets van alles. Nie een van ons se verlede bestaan slegs uit een van hierdie aspekte nie. Tog is ons so geneig om soms net die moeilike en swaar tye te...
Dankie Here dag
Vandag is n ‘Dankie Here dag’Dankie Here, dat ek vanoggend wakker geword het.Dankie Here, dat die son vanoggend opgekom het.Dankie Here, dat die voëltjies so gelukkig buite sing.Dankie Here, dat ek lief kan wees vir ander mense en dat daar mense is wat lief is vir...
Onsigbare Dinge
Elkeen van ons het onsigbare dinge in ons lewens. Dinge wat ander rondom ons nie kan raaksien nie. Gewoonlik is daardie onsigbare dinge juis dit wat ons hartseer maak, wat spanning of bekommernis vir ons veroorsaak. In my kantoor hoor ek gereeld hoe moeilik dit vir...
Die Here se Beloftes
Is dit nie wonderlik dat die Here se beloftes aan ons altyd, dag na dag, jaar na jaar, dieselfde bly nie? Nooit word n belofte verbreek, of aangepas, of is dit nie meer van toepassing nie. Dit is presies waar Sy beloftes verskil van díe wat ons as mens maak. Ons...
Hilde Kruger – Liew Leser
Ek wil graag hierdie plasing van Hilde Kruger van Helpende Hand deel. Dit is so waar. Let veral op nr. 10 van haar lysie, dit raak my nogal. Daar is n klomp goed waarvoor ons soms eerder moet ophou wens, maar eerder voor moet bid,...