Borskanker (deel 2)

Die volgende sê ek nie om enigeen die skrik op die lyf te jaag nie, maar dit is n klein deeltjie van die harde en rou werklikheid van borskanker. (Ek hoop egter dat indien jy ongeërg is oor borskanker en dink dat dit nie oor jou pad sal kom nie, jy wel die skrik op...

read more

Borskanker (deel 1)

Oktobermaand is borskankermaand - vir n borskankerpasiënt, is elke dag egter borskankerdag. Vir die res van Oktober gaan ek n paar posts plaas vir bewusmaking van borskanker, saam met n skoot hoop en inspirasie. Deel dit gerus met jou vriendinne, nie slegs die wat n...

read more

Beurte

Die meeste dinge in die lewe gebeur volgens n ‘beurte-model’, soos wat ek dit noem. Meeste van ons kry n beurt met n gegewe iets. n Beurt met n slegte iets, maar ook n beurt met n goeie iets. n Beurt om kind te wees,en n beurt om grootmens te wees.n Beurt om jonk te...

read more

Serenity prayer

“God, grant me the serenity to accept thepeople I cannot change, the courage tochange the people that I can and thewisdom to know that that person is I." n Bietjie anders as die ‘gewone serenity prayer’ wat ons ken, né? Maar hierdie een is vol kragtige woorde vir...

read more

Geluk

Daar is nie n hysbak na geluk nieJy moet die trappe vat Geluk kom nie na jou toe nieGeluk kom diep vanuit jouself Niks sal jou gelukkig maaktensy jy kies om gelukkig te wees nie Geen mens kan jou gelukkig maakAlvorens jy self besluit om gelukkig te wees nie GELUK IS...

read more

Psalm 23 vir my Gidshond

My gidshond is my herdernooit is ek alleen nieSy lei my veilig oral waar ek wil weesOp onbekende roetes stap sy doelgerig met vaste treëOnselfsugtig is sy daar vir my - altydSy plaas my voete op elke vaste rotsEn voer my opdragte noukeurig uitSy is my rigtingwyserSy...

read more

Aan elke vrou wat hier lees

Vandag kom daar weer so baie boodskappe en whatsapps van vrouwees op ons fone deur. Sommige boodskappe lees en luister ons aandagtig, sommiges scan ons net vinnig, sommiges wat vir ons mooi is forward ons na n klomp ander vroue toe, sommiges reply ons nie eers op nie....

read more