by Janine Vorster | Mar 1, 2024 | The Mustard Seed Within
📌 Dit is die mense wat dit saam met jou vier wanneer jy n oorwinning behaal het. 📌 Die mense wat die klein dingetjies onthou wat jy hulle vertel het. 📌 Die mense wat die grense respekteer wat jy stel.📌 Die mense wat jou energiek laat voel nadat jy met hulle gesels...
by Janine Vorster | Feb 14, 2024 | The Mustard Seed Within
Sommige van ons vier dit, ander nie. Hoe ouer mens word, hoe minder is dit soms vir jou nodig om sekere dae te vier, né? Valentynsdag gaan sit egter lekker warm in my hart. Veral wanneer ek vér terugdink. Vandag is ek en my man 30 jaar saam en 27 jaar...
by Janine Vorster | Feb 1, 2024 | The Mustard Seed Within
My nuwejaarsboodskap blyk laat te wees, maar die jaar is nog lank, so hier is dit nou, opreg uit my hart uit aan elkeen van julle: n Onbekende persoon het gesê: “Die lekkerste plek om te wees, is in iemand se gedagtes. Die beste plek om te wees, is...
by Janine Vorster | Jan 31, 2024 | The Mustard Seed Within
Nuwe Jaar. Ek het nog nie eers Voorspoedige Nuwejaar gesê nie (en hierdie is ook nie my Nuwejaarswense of Nuwejaarspost nie). Ek wil egter graag vanoggend hierdie geleende video met elkeen van julle deel, ek dink daar is baie van julle met wie dit sal praat. Dit het...
by Janine Vorster | Dec 12, 2023 | The Mustard Seed Within
Ek plaas die prentjie links onder elke jaar, want ja, dit is ek! Jy ook? Ek eet daardie sjokoladetjies wat vir my kinders bedoel is, skelm op as hulle nie tuis is nie en maak dan of hulle pa dit geëet het 😂Ek is mál oor Kersfees en die Kerstydgevoel. Natuurlik besef...
by Janine Vorster | Dec 12, 2023 | The Mustard Seed Within
Toe jy vanoggend wakker geword het, was jy genoeg. Wanneer jy vanaand aan die slaap raak, is jy steeds genoeg. Vandag IS jy genoeg en Vandag WAS jy genoeg! GroeteJanineinfo@themustardseedwithin.co.za083 634 8020