Nuwe Jaar.

Ek het nog nie eers Voorspoedige Nuwejaar gesê nie (en hierdie is ook nie my Nuwejaarswense of Nuwejaarspost nie). Ek wil egter graag vanoggend hierdie geleende video met elkeen van julle deel, ek dink daar is baie van julle met wie dit sal praat. Dit het verseker met my gepraat. Dit is n lang video, maar absoluut n luister werd! 

Groete
Janine

#askieslappie #stukkendelappie

Weet nie of julle die link kan plaas saam met die stukkie nie?

https://www.facebook.com/share/v/f5BEXeyjRvsYJ9fZ/?mibextid=WC7FNe