by Janine Vorster | Aug 3, 2022 | The Mustard Seed Within
Ek kry gereeld mense wat vir my vra of ek dink daar is iets ergers as om jou sig te verloor. En altyd kom dieselfde gedagte dan by my op: Ja, daar is iets erger as om jou sig te verloor. Dit is erger wanneer jy sig het, maar geen visie nie.Ek het my sig verloor toe ek...
by Janine Vorster | Jul 28, 2022 | The Mustard Seed Within
Kinders het hierdie besonderse en ongelooflike vermoë om net mooi presies dit te word wat ons vir hulle sê hulle gaan word. Om dit te wees wie ons sê hulle is. As ons gereeld vir ons kinders sê dat hulle sterk is, dan word hulle sterk.As ons gereeld vir ons kinders sê...
by Janine Vorster | Jul 19, 2022 | The Mustard Seed Within
Ja, jy wat nou hier lees! Ons beperk onsself so maklik met die persepsie wat ons in ons gedagtes van onsself het. Ons strem onsself hier in ons kop en is dit nie maar wat ‘n gestremdheid is nie? Ons moet ons persepsie verander, die manier hoe ons na onsself en na...
by Janine Vorster | Jul 11, 2022 | The Mustard Seed Within
Ek weet nie van jou nie, maar ek wil nie hê dat my kinders moet sê wat ek alles doen nie. Dit is nie nodig dat hulle moet kan sê hoeveel ure daar aan kosmaak en aan skottelgoedwas spandeer word nie (alhoewel ek hulle self gereeld daaraan herinner 😂). Ek wil net hê...
by Janine Vorster | Jun 29, 2022 | The Mustard Seed Within
Ek spandeer baie tyd in ’n vistenk. Ek en Pippa (my gidshond). Nie saam met visse nie. Saam met ‘n suster. n Verpleegsuster. Menigmale saam met ‘n suster wie se passie dit is om daar te wees. So dankbaar vir hulle dan!! Sommige kere saam met ‘n suster wat werklik, so...
by Janine Vorster | Jun 7, 2022 | The Mustard Seed Within
Hierdie klink nou seker na n baie ‘depressing’ stelling vir julle. Maar besef jy werklik hoe waardevol dit is wanneer jy jouself gereeld hieraan herinner? Indien God vanoggend 6 uur vir my sou sê: ‘Janine, hierdie is jou laaste dag op aarde.’ Wat sou ek gedoen het?...