Lank lewe Racheltjie de Beer! 

Vererg ek my toe nou gister vir my een seun! Sê hy so ewe vir my dat Racheltjie de Beer nooit regtig was nie. Dit was klaarblyklik net n fabel. Nee regtig julle? Daardie storie het my so aangegryp, die  onselfsugtige en brawe sussie wat verkluim het sodat haar...

Ek het n seun

Ek het eintlik 2 seuns, maar net een van hulle is vandag 16 jaar oud. Dit voel of ek gister nog met n doekesak oor my skouer gestap het. Ek wil geensins sê dat tyd verby spoed nie, ek wil eerder dankie sê dat ek vir elke oomblik van 16 jaar al die voorreg het om sy...

Bekommernisse

‘Hulle wat alles in God se Hand los, sal uiteindelik God se Hand in alles sien’Ek dink nie ekself het so n groot probleem om my bekommernisse vir die Here te gee nie, maar o weë, waar my grootste uitdaging lê, is dat ek my bekommernisse so gou weer gaan terughaal, net...

Gratitude is the best Attitude

Daar IS elke dag iets om voor dankbaar te wees. Moet nooit die waarde onderskat om die dinge in jou lewe raak te sien waarvoor jy dankbaar kan wees nie. GRATITUDE IS THE BEST ATTITUDEHoop ons kan elkeen n naweek verder hê waar ons bewustelik fokus op elke...

Die waarde van jou Aksies..

Moet nooit die waarde van jou aksies teenoor ander onderskat nie. Jy besef nie altyd dat JY die mag het om n ander se dag makliker te maak deur net iets ‘insignificant’ te doen nie. Ek was verlede week weer in die hospitaal vir my ‘oil change’, soos wat iemand...