Hoe gereeld sit mense nie oorkant my in my kantoor wat voel dat hulle net besig is om te ‘survive’ nie. Dat hulle op ‘auto pilot’ is nie. Ons almal was al op so n plek gewees, né? Dis n slegte en n moeilike plek om te wees. Want jy bestee al jou energie elke dag...
Jy is dalk bekommerd oor die dag van more
Jy is dalk bekommerd oor die dag van more. Onthou, God sorg vir die mossies, God sorg so ook vir jóú! Die storie van die mossie: Tydens die Anglo-Boereoorlog was daar 'n konsentrasiekamp vir vroue, kinders en bejaardes by Bethulie. Annette Marais het weer...
Keuses!
Keuses en besluite is so belangrik in elkeen van ons se lewens: Besluit of jy wil léwe en of jy net wil bestaan - daar is geen tweede kanse hiervoor nie; daar is nie die opsie van ‘miskien’ lewe nie, dis die een of die ander; lewe of bestaan. Besluit waarheen jy in...
Wie is die mense wat jy graag in jou binnekring wil hê?
📌 Dit is die mense wat dit saam met jou vier wanneer jy n oorwinning behaal het. 📌 Die mense wat die klein dingetjies onthou wat jy hulle vertel het. 📌 Die mense wat die grense respekteer wat jy stel.📌 Die mense wat jou energiek laat voel nadat jy met hulle gesels...
Valentynsdag
Sommige van ons vier dit, ander nie. Hoe ouer mens word, hoe minder is dit soms vir jou nodig om sekere dae te vier, né? Valentynsdag gaan sit egter lekker warm in my hart. Veral wanneer ek vér terugdink. Vandag is ek en my man 30 jaar saam en 27 jaar...
My nuwejaarsboodskap blyk laat te wees
My nuwejaarsboodskap blyk laat te wees, maar die jaar is nog lank, so hier is dit nou, opreg uit my hart uit aan elkeen van julle: n Onbekende persoon het gesê: “Die lekkerste plek om te wees, is in iemand se gedagtes. Die beste plek om te wees, is...
Nuwe Jaar
Nuwe Jaar. Ek het nog nie eers Voorspoedige Nuwejaar gesê nie (en hierdie is ook nie my Nuwejaarswense of Nuwejaarspost nie). Ek wil egter graag vanoggend hierdie geleende video met elkeen van julle deel, ek dink daar is baie van julle met wie dit sal praat. Dit het...
Ek plaas die prentjie links onder elke jaar
Ek plaas die prentjie links onder elke jaar, want ja, dit is ek! Jy ook? Ek eet daardie sjokoladetjies wat vir my kinders bedoel is, skelm op as hulle nie tuis is nie en maak dan of hulle pa dit geëet het 😂Ek is mál oor Kersfees en die Kerstydgevoel. Natuurlik besef...
Toe jy vanoggend wakker geword het
Toe jy vanoggend wakker geword het, was jy genoeg. Wanneer jy vanaand aan die slaap raak, is jy steeds genoeg. Vandag IS jy genoeg en Vandag WAS jy genoeg! GroeteJanineinfo@themustardseedwithin.co.za083 634 8020
Ons moet versigtig wees wat ons aan ander mense doen
Ons moet versigtig wees wat ons aan ander mense doen of wat ons van ander mense sê. Om n ander se kers uit te blaas, sal nie jou kers helderder laat brand nie. Nee, inteendeel, jy gaan jou kers se vlammetjie verloor met tyd. Onthou, die meeste mense wie se kers jy...