Aan alle Mammas met kinders

Kinders het hierdie besonderse en ongelooflike vermoë om net mooi presies dit te word wat ons vir hulle sê hulle gaan word. Om dit te wees wie ons sê hulle is. As ons gereeld vir ons kinders sê dat hulle sterk is, dan word hulle sterk.As ons gereeld vir ons kinders sê...

read more

Jy is ook gestremd!

Ja, jy wat nou hier lees! Ons beperk onsself so maklik met die persepsie wat ons in ons gedagtes van onsself het. Ons strem onsself hier in ons kop en is dit nie maar wat ‘n gestremdheid is nie? Ons moet ons persepsie verander, die manier hoe ons na onsself en na...

read more

‘Hi en Bye’ kinders

Ek weet nie van jou nie, maar ek wil nie hê dat my kinders moet sê wat ek alles doen nie. Dit is nie nodig dat hulle moet kan sê hoeveel ure daar aan kosmaak en aan skottelgoedwas spandeer word nie (alhoewel ek hulle self gereeld daaraan herinner 😂). Ek wil net hê...

read more

God in my vistenk

Ek spandeer baie tyd in ’n vistenk. Ek en Pippa (my gidshond). Nie saam met visse nie. Saam met ‘n suster. n Verpleegsuster. Menigmale saam met ‘n suster wie se passie dit is om daar te wees. So dankbaar vir hulle dan!! Sommige kere saam met ‘n suster wat werklik, so...

read more

A lonely road to travel

Ek - en so ook jy - het elkeen soms ‘n stuk ‘lonely road’ wat ons moet ‘travel’. Het jy al gedink wat spesifiek hierdie alleenpaadjie in jou lewe is? Dalk is jou lonely road jou eens gelukkige huwelik wat verbrokkel het en wat jy nou as geskeide of as enkelouer moet...

read more

Ek staan nogal bekend daarvoor dat ek nie altyd dadelik n goeie grap vang nie, gewoonlik moet ek eers daaroor dink voordat ek kan begin lag. Dan het die ander al ophou lag. Dis egter die simpel grappe wat ek dadelik ‘click’ en my wil doodlag voor. Soos die volgende...

read more