Die waarde van jou Aksies..

Moet nooit die waarde van jou aksies teenoor ander onderskat nie. Jy besef nie altyd dat JY die mag het om n ander se dag makliker te maak deur net iets ‘insignificant’ te doen nie. Ek was verlede week weer in die hospitaal vir my ‘oil change’, soos wat iemand...

read more

Wonderwerke

n Ruk terug het iemand vir my gesê:  ‘Ek gaan nie meer vir jou bid nie, want jy raak nie gesond nie.’ Nou ja, ek weet sy het dit geensins lelik bedoel nie, ek verstaan dat dit uit n plek van omgee gekom het. Dit het my egter weer laat dink. Ons is so geneig...

read more

Selfrespek

Om na jouself om te sien is n vorm van selfrespek. Soms is n ‘nee’ nodig. Jy MAG nee sê. Nee sê sonder om sleg te voel. Jy sê nie dan nee vir iemand anders omdat jy nie omgee nie, dit het niks met omgee of selfs bereidwilligheid te doen nie. Soms MOET jy nee sê omdat...

read more

Die Dag na Kersfees

Die dag-na-KersdagOns almal het verskillende belewenisse van die dag-na-Kersdag. Sommige mense is sommer net moeg, spatare gestaan tussen die stoof en die wasbak. Ander is weer uitgerus van n paar lui-lekker dae. Ek is vandag weer gevul met n vol hart waarvoor my...

read more

Kersfees

Watter prentjie pop in jou kop op as jy aan Kersfees dink? Maria wat Jesus in n krip neerlê?Die 3 wyse manne wat geskenke bring? Die Betlehem ster?n Kersboom met geskenke? Ons het prentjies in ons kop van die geboorte van Jesus, maar ons besef nie altyd wat Hy werklik...

read more

Extra Volume

Ek lees die volgende op iemand se facebookblad:  ‘Net gister uitgevind hoekom ek oorgewig is. Dis die shampoo wat ek gebruik! Dit loop teen my lyf af as ek stort en hulle waarsku nogal op die houer:  Gives extra body and volume...Nou gaan ek eerder...

read more

Ek bid vir jou …

Ek bid vir jou dat die Here in 2023 saam met jou sal wees. Ek bid vir jou dat jy n weermag sal kan stormloop, omrede die Een wat die geveg wen, aan jou sy is. Ek bid vir jou dat jy die son agter elke donker wolk sal soek, want die son IS altyd daar. Ek...

read more

Die Mense in Jou Lewe

Let bietjie op: Wie is die mense in jou lewe wat bly is saam met jou oor jou suksesse en hartseer is saam met jou oor jou verliese? HULLE is die mense wat n spesiale plek in jou hart verdien. Daardie mense is die mense wat regtig wil weet hoe dit met jou gaan, nie...

read more

Trauma

Die volgende stukkie het ek nie self geskryf nie, dit is geleen. Dit slaan egter soveel spykers op hulle koppe, dat ek dit graag met julle wil deel. Ek is jammer vir jou wat dalk al trauma beleef het as gevolg van die woorde hieronder wat onbepland n realiteit in jou...

read more