by Janine Vorster | Jan 3, 2022 | The Mustard Seed Within
Hierdie is nie net n ‘random’ storie van n gidshond doer ver nie. Hierdie is n ware storie van MY gidshond Pippa. Julle het haar al in die videos ontmoet – diebeste este gidshond ooit, maar ook die ondeundste gidshond ooit. Ek is egter so vrek lief vir haar net...
by Janine Vorster | Dec 29, 2021 | The Mustard Seed Within
Ek lees die volgende stukkie nou die dag en my wens is dat dit vir elkeen van julle n werklikheid sal word: ‘Die trane wat jy in 2021 gehuil het, is die water vir die sade wat in 2022 gaan groei’ Ek besef egter dat dit nie so eenvoudig is soos wat dit klink nie. Baie...
by Janine Vorster | Dec 26, 2021 | The Mustard Seed Within
Ons almal het verskillende belewenisse van die dag-na-Kersdag. Sommiges is sommer net moeg, spatare gestaan tussen die stoof en die wasbak. Ander is weer uitgerus van n paar lui-lekker dae. Ek is vanaand weer gevul met n vol hart waarvoor my man en my seuns die...
by Janine Vorster | Dec 22, 2021 | The Mustard Seed Within
I saw this the other day and just had to share as it really hit me hard 💚Such a sad yet true realisation of loss…But with time we progressively heal more n more then day one of our experiences loss.Titled;“You Don’t Just Lose Someone Once” You lose them over and...
by Janine Vorster | Dec 22, 2021 | The Mustard Seed Within
Ek wil sommer iets plaas wat binne-in my hart le. Ek dink elkeen van ons moet in hierdie tyd ekstra probeer dink aan dié onder julle wat in hierdie jaar iemand aan die dood afgestaan het. Ek is ongeraak daardeur hierdie jaar en het natuurlik n groot dankbaarheid...