Goeiedag

Hoe wens ek nie partykeer dat HOOP ‘n mens was wat ek kon ontmoet nie. As ek HOOP sou raakloop, sou ek hom gevra het: “Hoe hanteer jy dit? Hoe op dees aarde is JY hoop? En kan jy dit dan vir my ook gee? Want ekke het sommer ‘n lang Spar-lysie vol versoeke vir hoop....

Flenterstukkies

s jou gebede soms ook soos flenterstukkies? Sulke gebarste bubbles en flenterstukkies bid? Partykeer raak ons mos so in n gewoonte-bid vasgevang, so n heen-en-weer van woorde … Nou die dag sê iemand die volgende, wat so mooi was vir my.Sy së: Op n dag kom vat die lewe...