Toe die ligte afgaan kom niemand dit agter nie, want daar was genoeg lig in die vertrek om die donker van die wêreld uit te doof! Mense met mooi harte, gestremdes wat voorloop, gebare wat troos bring in ń gebroke wêreld en woorde wat hoop weerklink "as jy kan,...
Helpende Hand Projek
Wat n absolute voorreg was dit nie vir my en Pippa gewees om n fakkeldraer te kon wees by Helpende Hand se LIG konsert gisteraand nie. LIG - liefde in gestremdheid. ‘As ek kan, kan jy’.Dit was n aand wat gevul was met hoop en inspirasie. Sprekers en sangers wat getuig...
Hilde Kruger
Ek deel weer iets van Hilde Kruger (deel van haar Liewe Leser projek) van Helpende hand - deel van die Solidariteit beweging. Lees dit gerus meer as een maal, want daar is baie raakpunte waarby jy aansluiting sal kan vind. ‘Werk saggies, want jy weet nie altyd met...
Het jy al belangrike datums vergeet?
Het jy al belangrike datums vergeet? En dan vertel jou kop vir jou die mees vreesaanjaende stories? Dit het al báie kere met my gebeur, ek glo met jou ook. Daardie aande wat ek teen 11 uur besef dat dit iemand se verjaarsdag is en dat dit nou te laat is om geluk...
Ek mis my ma wat hemel toe is
Vandag mis ek my ma ekstra baie. Ek mis dit dat my Ma gewéét het wanneer ek gespanne of hartseer of ‘af’ was, sonder dat ek dit hoef uit te spel. Ek mis dit dat my Ma altyd bereid was om my te kom help by die huis en/of met die kinders wanneer ek hulp nodig...
The difference between yesterday and today
‘The difference between yesterday and today - you are one step closer to where you are meant to be. Never give in. Never give up’ Net ‘n Stukkie wat vir my baie beteken. Liefde Janine info@themustardseedwithin.co.za083 634...
Hierdie geleende skrywe is vir almal…
Hierdie geleende skrywe is vir almal wat baie dae in n kop-oorlog betrokke raak. Dit het met my gepraat en ek besef dat ek definitief maar aandag hieraan kan gee. Hoeveel dae ‘brainstorm’ ek nie met myself om oplossings te vind vir situasies wat ek vrees nie, MAAR dit...
Skadukolle
Ons almal het skadukolle in ons. n Donkerder kant, of n leliker kant, of n ongenaakbare kant. n Kant wat nie almal van hou nie. n Kant wat maak dat jy nie elke dag trots is op jouself nie. Dit is normaal, ons is net mens. Ons almal het gelukkig ook lig in ons. Net...
Die Here wag vir jou…
Vandag wil ek graag vir iemand sê wat nodig het om dit te hoor: Die Here sien jou trane. Die Here sien jou seer.Die Here sien jou hart. Die Here sien jou begeertes, jou behoeftes. Moet nooit ophou om dit met Hom te deel...
Boodskap van Janine
https://www.youtube.com/watch?v=iJ58j2FosNM