Vandag wil ek graag vir iemand sê wat nodig het om dit te hoor:  

Die Here sien jou trane. 
Die Here sien jou seer.
Die Here sien jou hart. 
Die Here sien jou begeertes, jou behoeftes. 
Moet nooit ophou om dit met Hom te deel nie. 

info@themustardseedwithin.co.za
083 634 8020
https://themustardseedwithin.co.za/

#seer #begeertes #behoeftes #hysien #hyweet #themustardseedwithin