Vir my sussie

Vandag se stukkie wat ek plaas, is dalk ‘n bietjie rou en daar is selfs ‘n paar woorde met ‘n * in, taal wat julle nie gewoonlik op my blad raaklees nie. Indien dit jou dus gaan skok, moet jy eerder ‘verby scroll’ soos wat hulle sê. Ek het ‘n sussie. Net een sussie....

read more

Laat gaan!

Ek dink elkeen van ons het al iewers in ons lewens (of telkemale) nodig gehad om iemand te vergewe. Om iemand te vergewe wanneer hulle dalk vergeet om jou te bel of iets vir jou te doen - daardie een is mos nou nie so moeilik nie (soms is ek bly dat ander mense ook...

read more

Om God te vertrou

Dit is nie altyd maklik om God net eenvoudig te vertrou met die plan wat Hy vir ons lewens het nie, né? Ons gee ons laste en ons sorge vir Hom, maar hardloop sommer gou-gou weer terug om dit te gaan haal, net vir ‘incase’ Hy nie weet wat om daarmee te doen nie. Ek is...

read more

Geseënde Paasnaweek…

‘Being humble means recognizing that we are not on earth to see how important we can become, but to see how much difference we can make in the lives of others’ En dit is presies Wie Jesus was toe hy n mens hier op aarde was. Daardie tyd, vandag nog en tot aan die...

read more

1-2-3 spring!!

Hoeveel keer het ons nie hierdie woorde vir ons kinders gesê nie? 1-2-3 spring! Wanneer hulle huiwerig op die swembadrand staan, wanneer hulle op die bed staan en jy jou arms uithou sodat hul kan spring.Wanneer MY kinders egter gesê het: ‘Vang my, ek gaan spring,...

read more

Vir dié wie…

andag se stukkie plaas ek vir dié mense wat voel of hulle dag, hulle week, hulle maand, hulle jaar, eenvoudig te oorweldigend is. Vir dié wie voel dat hul omstandighede groter is as dit wat hulle kan hanteer. Vir dié wie hartseer is, dalk bang is, of eensaam voel, of...

read more

Hoekom??

Hoekom staan die stroopbottel steeds onderstebo terwyl selfs ‘n blinde kan sien dat daar nie nog een druppel stroop uitgesqueeze kan word nie?Hoekom is daar net 5 viennas in die pakkie oor terwyl ek nog 6 rolls het?Hoekom is daar net ‘n lekseltjie melk in die houer...

read more