Nee, moet nou nie sê: ‘Niks nie’.Elkeen van ons is bekwaam om sekere dinge te kan doen. Dinge goed te doen wat andere heel moontlik nie soos jy kan doen nie. Gewoonlik hou jy ook van dit waarin jy bekwaam is, dit wat jy goed kan doen. Kry jy egter tyd om dit te doen...
Laas week was dit Woensdag 29 Desember.En volgende week gaan dit Woensdag 12 Januarie wees. Dit is feite. En dit gaan nie verander nie Wat is daar in jou lewe wat feite is, wat nie gaan verander nie? Onmiddellik gaan ons gedagtes na die slegte dinge toe, ne. Die dinge...