Daar is een ding wat ek vandag so seker as verseker weet:Dit is met genade dat ek tot hier gekom het en dit is deur genade dat ek sal aanhou. Besef jy HOE groot genade kan wees? Ek deel vandag sommer weer ‘n paar stukke genade uit my eie lewe met julle: Genade is as...
Vandag plaas ek ‘n stukkie vir elke persoon wat al ‘n pad met kanker as reisgenoot gestap het – die survivors, die warriors en die wat nou veg teen kanker. Ek plaas ook die stukkie vir elke persoon wat die ondersteuner is, wat n vriendin of ‘n familielid het wat...
Olimpiese Spele.Baie van julle onthou hierdie spesifieke wedloop. En hierdie video. Vandag plaas ek hierdie einste geleende video, wat vir my na al die jare net so kragtig is soos wat dit in 1992 was. Wie lig jou op? Saam met wie voltooi jy jou wedloop? As daar nie n...