1. Olimpiese Spele.
    Baie van julle onthou hierdie spesifieke wedloop. En hierdie video. Vandag plaas ek hierdie einste geleende video, wat vir my na al die jare net so kragtig is soos wat dit in 1992 was.

Wie lig jou op? Saam met wie voltooi jy jou wedloop? As daar nie n aardse mens is wat jou kan help wanneer jy val nie, weet dan dat daar altyd Een is wat dit saam met jou doen. Jy hoef jou wedloop nooit alleen te hardloop of te voltooi nie. Jy hoef absoluut niks alleen te doen nie.

Kyk gerus die kort video saam met my en stap dan weg van jou foon af in die wete dat jy NIE alleen is nie!
‘You raise me up, to more than I can be’
Ek is vandag opnuut dankbaar dat ek daardie sekerheid in my hart het, hoop jy kan ook wees.

https://www.facebook.com/100021710843090/posts/424685658265125/