1-2-3 spring!!

Hoeveel keer het ons nie hierdie woorde vir ons kinders gesê nie? 1-2-3 spring! Wanneer hulle huiwerig op die swembadrand staan, wanneer hulle op die bed staan en jy jou arms uithou sodat hul kan spring.Wanneer MY kinders egter gesê het: ‘Vang my, ek gaan spring,...

Vir dié wie…

andag se stukkie plaas ek vir dié mense wat voel of hulle dag, hulle week, hulle maand, hulle jaar, eenvoudig te oorweldigend is. Vir dié wie voel dat hul omstandighede groter is as dit wat hulle kan hanteer. Vir dié wie hartseer is, dalk bang is, of eensaam voel, of...

Hoekom??

Hoekom staan die stroopbottel steeds onderstebo terwyl selfs ‘n blinde kan sien dat daar nie nog een druppel stroop uitgesqueeze kan word nie?Hoekom is daar net 5 viennas in die pakkie oor terwyl ek nog 6 rolls het?Hoekom is daar net ‘n lekseltjie melk in die houer...