Skadukolle

Ons almal het skadukolle in ons. n Donkerder kant, of n leliker kant, of n ongenaakbare kant. n Kant wat nie almal van hou nie. n Kant wat maak dat jy nie elke dag trots is op jouself nie. Dit is normaal, ons is net mens. Ons almal het gelukkig ook lig in ons. Net...

Die Here wag vir jou…

Vandag wil ek graag vir iemand sê wat nodig het om dit te hoor:  Die Here sien jou trane. Die Here sien jou seer.Die Here sien jou hart. Die Here sien jou begeertes, jou behoeftes. Moet nooit ophou om dit met Hom te deel...